Messages for Hanna
Carine
from
Kaapstad
January 27, 2026 at 12:39 pm
January 27, 2026 at 12:39 pm
Liefste Hannah.
Wat โn absolute LIG is jy nie in jou hele gewees nie. Soveel so dat jy โn baken geword het van hoop vir ons almal. Mag die volgende plek vir jou โn groot sug van verligting en vashou van die Here wees. Nuwe alles! Lief vir jou!
Please wait...