Messages for Hanna
Marianne v L
from
Pretoria
January 27, 2026 at 4:08 pm
January 27, 2026 at 4:08 pm
Liewe Hanna,
Dankie vir elke saadjie van verwondering wat immergroen in my hart agterbly.
Die sterre jubel en juig oor jou in alle opsigte van jou lewe toe, nou en later vir ewig en altyd.
Veilig reis met liefde aan jou voete.
Xxx M
Please wait...