Messages for Hanna
Yaki
from
Pretoria, South Africa
wrote on January 28, 2026
at
12:28 pm
My liewe Hannah.
Ek onthou nog hoe ons saam met Hildegard in julle tuin gedans het tussen die honde, soos gister. Of ons herontmoeting as adults in Brooklyn NY.
Ek het altyd nadat ek tyd met jou spandeer het, so joyous gevoel as gevolg van jou wonderlike uitkyk op die lewe.
Dis unfair. Dis te kort. Ek is so ongelooflik jammer. Jy is so so braaf. Maar jy verdien om nie meer te suffer nie.
As jy kan, laat weet ons wat is aan die ander kant. Jy is so kreatief en so รฑ mense mens. You will be missed. ๐ข๐ซถ๐ผ
Please wait...